Jandri Sneyders en MJ de Lange van Punt Hoërskool in Mosselbaai,het deelgeneem aan die HIGHGATE INTER TWEEKAMP byeenkoms in Oudtshoorn op 03 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in hul onderskeie onderdomsgroepe.
Punt is baie trots op hierdie twee leerders.