Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is van links:
Anru van Schalkwyk (Tesourier), Radandt Malherbe (Ondervoorsitter), Janique Gerber (Voorsitter) en Andrie Swart (Sekretaresse). Janique en Radandt is ook op die skool se Beheerliggaam verkies.