)

Hoërskool Langenhoven se Graad 8-leerders ontvang elkeen ‘n Gideon

Op Maandag, 5 Februarie 2018, het mnr. Francois Malherbe (verteenwoordiger van die Gideons) vir elke graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, ‘n Bybeltjie oorhandig.

Hulle plaas Bybels in skole, gastehuise, hospitale en gevangenisse. Mnr. Malherbe het tydens die saalbyeenkoms ‘n mooi boodskap van hoop vir die leerders gebring.

Op die foto verskyn van links: Grant Hess, Henco Louw, Francois Malherbe, Paula-Mari Streicher en Lene Radyn.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal