)

Hoërskool Upington atleet presteer by Twinning Atletiekbyeenkoms

Tydens die onlangse Twinning Atletiekbyeenkoms tussen die ZFM Streek en die Karas-Streek van Namibie, het JJ Snyders van Hoërskool Upington, weereens briljant presteer.

JJ het die trofee gekry vir die Victor Ludorum van die dag. Hy het as volg presteer: S o/17 110mH in 14,83s en in dieselfde ouderdomsgroep die 100m in 10,88s.

Voorwaar weereens ‘n goeie prestasie. JJ lewer volgehoue fantastiese resultate en is nog tot groot hoogtes instaat.

Foto: JJ Snyders

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal