)

Ligbron-atlete ontvang trofeë

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, tydens ‘n vriendskaplike Atletiekbyeenkoms te HTS Middelburg, ook die uitdunne vir vanjaar se atletiekspan gehou, aangesien die Interhuis wat vir Dinsdag, 23 Januarie 2018 geskeduleer was, uitgereën het.

Die volgende atlete het trofeë ontvang vir hulle prestasies tydens die Interhuis-uitdunne by HTS Middelburg.

Hulle staan op die foto bo:  (v.l.n.r): Munashe Dukuswa (beste spronge-atleet), Siyabonga Ngomezulu (beste langafstand-atleet), Carla Niebuhr (junior Victrix Ludorum), Sias Jacobs (junior Victor Ludorum en beste worp-atleet), Megan Herbst (senior Victrix Ludorum), Alec Duncan (senior Victor Ludorum, beste naellope-atleet en beste middelafstand atleet) en Martin Meyer (beste hekkies-atleet).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal