Fichie Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is al ‘n geruime tyd besig met atletiek-voorbereiding. Die voorseisoen uitslae het ook gewys dat Fichies in Suid-Afrikaanse atletiek-kringe behoort.
Hierdie groep Fichie-hamergooi atlete het die afgelope twee dae ‘n oefenkamp bygewoon wat deur Chris Harmse en Alan Cummings aangebied is.
Fichies is werklik die hamergooi-fabriek van die Vrystaat.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf