)
Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje

Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te…

Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland

Afrika Atletiekkampioenskappe. Silwer vir Francois Pietersen! Baie geluk aan Francois Pietersen van Hoër Landbouskool Boland, wat op 18 Julie 2025 ’n silwermedalje verower het in die onder-18 hamergooi vir seuns…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege atlete het geskitter tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat vanjaar in Sasolburg plaasgevind het. Nuwe rekordhouers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Fichie Atletiek – Hoërskool Fichardtpark by oefenkamp

Fichie Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is al ‘n geruime tyd besig met atletiek-voorbereiding. Die voorseisoen uitslae het ook gewys dat Fichies in Suid-Afrikaanse atletiek-kringe behoort. Hierdie groep Fichie-hamergooi atlete het…

Hoërskool Strand – Bolandkampioenskap.

Melissa Niemand (links) met haar silwer medalje vir dogters 0.19 hamergooi by die Bolandkampioenskap