Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark is Saterdag,15 Februarie, as die algehele wenskool uit 22 deelnemende skole tydens die Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms aangewys. Miike Van Der Merwe van Hoërskool Fichardtpark is eerste in D.19 met ‘n afstand van 43.94m. Zane Van Heerden, ook van Fichardtpark, was tweede met 43.68m en Johaney Du Toit van Hoërskool Jim Fouché het die derde plek behaal met 40.28m.
Uitslae:
- 1ste – Hoërskool Fichardtpark
- 2de – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- 3de – Hoërskool Sentraal
Fichies atlete se prestasies:
𝗚𝗼𝘂𝗱
- Miike van der Merwe – D19 Hamergooi
- Judy Watson – D19 Gewigstoot,Diskus (Rekord 49.10)
- Dioné van Deventer – D15 Hamergooi
- Boela Kruger – S17 Diskus, Gewigstoot
- Matthew Durow – S19 Hamergooi
𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿
- Zané van Heerden – D19 Hamergooi
- Mari Truter – D17 400mH,100m
- Matthew Valentine – S17 100m
- Ruan Kriel – S19 Hamergooi
- Alwyn Olivier – S19 200m
- JC van der Linde – S19 Gewigstoot
𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀
- JC van der Linde – S19 Diskus
- Matthew Valentine – S17 200m
𝗩𝗶𝗲𝗿𝗱𝗲
- Chanelle de Beer – D17 Diskus
- Liané Kruger – D15 Gewigstoot
- Rikard Roberts – S17 Hamergooi
- Malan van Rensburg – S19 Hamergooi
- Leandri Cilliers – D19 100m
𝗩𝘆𝗳𝗱𝗲
- Zia Groenwald – D15 Diskus
- Aidan Britz – S17 Hamergooi
- Andrick Joubert S19 Verspring
𝗦𝗲𝘀𝗱𝗲
- Meandri Rautenbach – D15 Hamergooi
- Valri van Heerden – D17 Hamergooi
- FT Fick – S17 Hamergooi
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









