)

Wêreld-Para-atletiek – Hoërskool Nelspruit se Lulu skitter

Wêreld-Para-atletiek. Lulu maak weer geskiedenis! Juané (Lulu) le Roux, Graad 12-leerder van Hoërskool Nelspruit, het Suid-Afrika weereens trots gemaak tydens die Wêreld-Para-atletiek-Grand Prix in Tunisië. Met ‘n gooi van 36,69 meter in die F46 spiesgooi-kategorie, het sy nie net die Suid-Afrikaanse én Afrika-rekord verbeter nie, maar ook ‘n welverdiende silwermedalje ingepalm.

Lulu bewys weer hoekom sy een van die land se mees inspirerende jong atlete is — haar deursettingsvermoë, talent en vasberadenheid is niks minder as uitmuntend nie. Sy het nie net rekordafstande gegooi nie, maar ook harte gewen.

Wat ‘n ongelooflike mylpaal in haar loopbaan. Die toekoms skitter vir Lulu!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal