Wêreld-Para-atletiek – Hoërskool Nelspruit se Lulu skitter
Wêreld-Para-atletiek. Lulu maak weer geskiedenis! Juané (Lulu) le Roux, Graad 12-leerder van Hoërskool Nelspruit, het Suid-Afrika weereens trots gemaak tydens die Wêreld-Para-atletiek-Grand Prix in Tunisië. Met ‘n gooi van 36,69…









