ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe. Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe vir Seniors deelgeneem.
Sy het in die finaal saam ons land se beste 800m atlete gehardloop en 5de geëindig as die beste vrou in Suid-Afrika. Carise sluit die seisoen af met n PB van 2:04:39!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









