)
ASA Hoërskole Kampioenskappe – Hoërskool Jan van Riebeeck

ASA Hoërskole Kampioenskappe. Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA Hoërskole Kampioenskappe by Groenpunt én die SA Skole…

ASA Hoërskole kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua

ASA Hoërskole kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua, George, atlete het behoorlik die medaljes ingeryg by die ASA Hoërskole kampioenskappe. Medaljes ontvang: 8 x goud, 5 x silwer en 2 x brons. Dag…