Demtech Architectural Services borg Outeniqua hokkie
Die Dogtershokkie se afrigters van Hoërskool Outeniqua is baie trots op hul nuwe sportdrag wat deur
Hoërskool Outeniqua Junior Hokkieweek
Hoërskool Outeniqua in George is in groot afwagting op die jaarlikse o/14 Kwagga Junior Hokkieweek
Hoërskool Outeniqua blink uit in Laserrun
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Eden MPA Laserrun Kampioenskappe is op 25 Maart aangebied. Baie geluk aan die Kwaggas, Elke Echoltz, wat in die dogters o/17 afdeling,…
Hoërskool Outeniqua algehele skole-wenners by die Highgate Inter Tweekamp-kompetisie
Die Kwagga Tweekamp atlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekamp kompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie…
Hoërskool Outeniqua bied Etensuur konsert aan
Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua het op Woensdag 14 Maart ‘n baie suksesvolle Etensuur konsert aangebied as deel van die NG Moedergemeente se konsertreeks. ‘n Verskeidenheid werke, onder andere My…
Imperial Ford George ondersteun Kwagga Dogters 1ste Span Hokkie
Hoërskool Outeniqua in George se 1ste hokkiespan kry nuwe borg Die Kwagga 1ste Span Hokkie Dogters sien uit na ‘n goeie Hokkie seisoen wat vir hulle voorlê! Hier verskyn VLNR:…
Hoërskool Outeniqua in George speel tennis in die Tjaard Vorster Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem. Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het! Foto …
ërskool Outeniqua bedank borge , gaste en ouers tydens Lang Tafel 2018
Kwagga Lang Tafel 2018 sê namens Hoërskool Outeniqua, George, baie dankie aan die lojale borge (sien logos op plakkaat), gaste wat die geleentheid ondersteun het, asook ouers wat hulp en…
Kwagga skitter met die Saksofoon
Kerwin Albertus, ‘n graad 11 leerder by Hoërskool Outeniqua in George, is deur die Trinity Guildhall Musiek Eksamenraad aangewys as een van die top nege presteerders in Suid-Afrika. Hy het…
Hoërskool Outeniqua Opedag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/GH-Opedag-Ad-2018.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Hoërskool Outeniqua van George presteer in Tweekamp
By die 27ste Inter-Provinsiale Tweekamp byeenkoms wat op 3 Februarie gehou is, het 500 atlete van 7 provinsies deelgeneem. Twee SA rekords en ses byeenkoms rekords is gebreek. SWD het algeheel…
Hoërskool Outeniqua se PraatSaam-kampioene
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua in George, het as wenners en naaswenners uit die stryd getree tydens die PraatSaam Debatskompetisie wat met…
Kwaggas besoek Demi-Leigh Nel-Peters in Sedgefield
Talle leerders van Hoërskool Outeniqua het Sondag, 28 Januarie, opgeruk na Sedgefield om Mej Heelal en oud-Kwagga, Demi-Leigh Nel-Peters, te gaan verwelkom!
Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool in George
Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool in George, lid van die Sa o/16 muurbalspan. Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool het in die Desembervakansie as lid van die SA onder 16 muurbalspan…
BMW SA Ope Gholf Kampioenskap 2018 : Kwaggas gaan groot!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″] Kwaggaland se naam is hoog gehou by die onlangse 2018 BMW SA Ope Kampioenskap wat by die Glendower Gholfbaan, van 11 tot 14 Januarie 2018 plaasgevind…
Hoërskool Outeniqua, George, se leerders is op merietelys
Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van hulle leerders op die Wes-Kaap se merietelys is. Hulle sal op 11 Januarie die voorreg geniet…
Hoërskool Outeniqua in George se top matrieks by Leeuwenhof
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Leewenhof-2-met-Helen-Zille.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text] Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van ons leerders…
Hoërskool Outeniqua spog met die volgende pryswenners van die Jong Musikante Kompetisie:
Marize Gouws Beste senior fluit Kerwin Albertus Beste saksofoon en Eerste senior wenner Mia Moore Beste Klassieke vokale solis Hierdie drie leerders tesame met dié op die…
Outeniqua Hoërskool het uitstekend in hul Unisa en ABRSM presteer.
Die volgende leerders van Outeniqua Hoérskool het uitstekend in hul Unisa en ABRSM – musiekeksamens presteer: Agter Franco Engelbrecht ( ABRSM Gr. 7 Klavier 87%); Ben van Niekerk (Unisa Gr.…
Hoërskool Outeniqua leerders blink uit in Laserrun
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Wêreld Kampioenskappe vir Laserrun het vanaf 13 – 15 Oktober in Kaapstad plaasgevind. Elka Scholtz Graad 9, van Hoërskool Outeniqua in George,…
Hoërskool Outeniqua se ryers presteer op nasionale vlak
Die afgelope naweek het ses ryers van die Hoërskool Outeniqua in George, se bergfietsspan by Magaliesburg in die Noord-Wes provinsie aan die SPUR Nasionale bergfietswedren deelgeeem. Ten spyte van ‘n…
Kwagga Gimnaste blink uit
Die volgende gimnaste van Hoërskool Outeniqua het presteer in gimnastiek. Op die foto bo: Agter van links: Zanelle Kuyler (Algehele 19de plek in Artistic); Miré Reinstorf (Algehele 3de plek in…
Prestasietoekennings: Hoërskool Outeniqua
Leerders van die Hoërskool Outeniqua het onlangs die skool se hoogste toekenning vir Akademie
Hoërskool Outeniqua in George kies Koshuisleiers
Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat as die 2018 koshuisleiers vir Oompie Meyer Dogterskoshuis van Hoërskool Outeniqua gekies is. Links bo: Meike Strydom, Lara Schlechter,Anuchka Julyan,Elri Neethling,Eva Diedericks,Ané Meyer…
Hoërskool Outeniqua in George skenk skryfbehoeftes
Die Junior lede van die VRL van Hoërskool Outeniqua, het in samewerking met Waltons (George) en Kiani, ‘n groot verskeidenheid skryfbehoeftes aan St. Mary’s Primêre Skool geskenk. Elize Smook en…
Elka Scholtz verwerf goud in UIPM Laser-Run City Tour
Baie geluk aan Elka Scholtz van Hoërskool Outeniqua in George, wat op 2 September 2017, aan die
Kwaggaraad en Hoofleerders 2018
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoofleiers 2018 Agter (v.l.n.r.): Michael Bezuidenhout, Braam van Huyssteen Voor: Elizma Beyleveld, Melissa Vorster [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/OHS-VRL-2018.jpg” alt=”Hoërskool Outeniqua VRL…
Outeniqua HS dogters geniet baie suksesvolle hokkieseisoen
Hoërskool Outeniqua se 1ste Dogters Hokkie Span van 2017 het ‘n baie suksesvolle hokkie seisoen
Beyers Tehuis Koshuis hou dinee
BTH doen dit in styl. Beyers Tehuis Koshuis van Hoërskool Outeniqua het hierdie jaar hul jaarlikse dinee by die pragtige Tramonto gehou. Die jong here het geskitter in hul pakke,…
Reece Moutsatsos van Hoërskool Outeniqua in George top-liggaamsbouer
Baie geluk aan Reece Moutsatsos, Gr 10 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat gekies is om die International Federation of Bodybuilding se Nasionale Kampioenskappe in Mpumalanga vanaf 1-3 September by te…
Outeniqua Hoërskool skitter in gimnastiek.
Carmen Swiegers van Outeniqua Hoërskool skitter in gimnastiek. Carmen Swiegers, ‘n Gr 10 Kwagga het op 18 & 19 Augustus aan die Wes-Kaap proewe vir gimnastiek deelgeneem. Sy het 2…
Outeniqua HS-1ste netbalspan se seisoen suksesvol
So lyk ‘n trotse 1ste Kwagga Netbalspan wat so pas ‘n baie suksesvolle netbalseisoen afgesluit het. Hulle is op die foto bo: Agter v.l.n.r.: Martell Stronach (Afrigter), Minneke van der…
Kwaggas spog met nuwe elektroniese telborde
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Outeniqua in George spog met splinternuwe elektroniese telborde by die rugby- en netbalbane soos geborg deur Discovery Consulting Services, George. Op die foto verskyn…
Hoërskool Outeniqua blink uit op Eskom Ekspo
Die volgende leerders het op Vrydag 11 Augustus aan die Eden Distrik Eskom Ekspo deelgeneem. Hulle het 5 Brons ( 60-69%), 1 Silwer ( 70-79 %) en 1 Goue (…
Meike Strydom van Outeniqua Hoër behaal 5de plek in gewigstoot
Meike Strydom, Gr 11, van die Hoërskool Outeniqua, het Suid-Afrika verteenwoordig vanaf








