)

Demtech Architectural Services borg Outeniqua hokkie

Die Dogtershokkie se afrigters van Hoërskool Outeniqua is baie trots op hul nuwe sportdrag wat deur DEMTECH Architectural Service geborg word. Hulle sien uit na ‘n belowende Hokkieseisoen wat voorlê vir die Kwaggas.

Op die foto bo verskyn die afrigters saam met hul trotse borg.

Agter.:  Andries de Meyer van DEMTECH, Minda-Mari Minnie, Tanea de Swardt, Marietjie Kalp en Gavin Falck.

Voor.: Benita Gibson, Cara Russouw, Mia Potgieter, Nesta Olivier, Vanessa du Toit en Mariette Basson.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal