Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…
Hoërskool Outeniqua: Kwaggas spog met 9 Eden Netbalspelers
Kwagga Netbal spog hierdie jaar met 9 spelers wat in Eden netbalspanne verkies is. Hierdie groep dogters gaan van 12 Julie tot 14 Julie deelneem aan die Inter-distrik toernooi te…
HOËRSKOOL OUTENIQUA BY ATKV-DEBAT STREEKUITDUNNE
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Seniors voor: Craig Bredenkamp, Marionne Nel, Jani Gerber, Emma Cronjé, Rhodé Ferreira en Melt van der Westhuizen Agter: Reynard Janse van Rensburg, Dawid Fölscher,…
Hoërskool Outeniqua leerder gekies vir o/18 SA Netbal Toerspan na Australië
Michelle Groves, ‘n matriek leerder van Hoërskool Outeniqua in George en tans Outeniqua se 1ste netbalspan senter, is oppad Australië toe. Michelle verteenwoordig die o/18 SA netbalspan. Die span vertrek…
Bernice van Hoërskool Outeniqua maak Kwagga Tennis trots
Baie geluk aan Bernice Bezuidenhout van Hoërskool Outeniqua in George, wat deur Tennis SA gekies is vir die SA Hoërskole Span. Bernice gaan in die O/19 ouderdomsgroep deelneem. Die span…
Demtech Architectural Services borg Outeniqua hokkie
Die Dogtershokkie se afrigters van Hoërskool Outeniqua is baie trots op hul nuwe sportdrag wat deur
Elka Scholtz verwerf goud in UIPM Laser-Run City Tour
Baie geluk aan Elka Scholtz van Hoërskool Outeniqua in George, wat op 2 September 2017, aan die









