)

Hoërskool Outeniqua: Kwaggas spog met 9 Eden Netbalspelers

Kwagga Netbal spog hierdie jaar met 9 spelers wat in Eden netbalspanne verkies is.

Hierdie groep dogters gaan van 12 Julie tot 14 Julie deelneem aan die Inter-distrik toernooi te Wellington.

Hoërskool Outeniqua is baie trots op julle!

Foto:

Voor vlnr:   Lise Norman, Minke Scheun, Juanette  Spannenberg , Tonelle   Alberts

Agter vlnr:  Anuschka Julyan, Ruscha Juries, Chevonney Jantjies, Acois Jordaan, Heimne Esau.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal