Baie geluk aan Elka Scholtz van HoĆ«rskool Outeniqua in George, wat op 2 September 2017, aan die UIPM Laser-Run City Tour in Mosselbaai deelgeneem het en ān goue medalje in dieĀ dogters O/17 ouderdomsgroep verwerf het.
Elka is ook gekies vir die Uitnodigingspan van Suid-Afrika wat aan die UIPM Laser-Run WĆŖreldkampioenskappe vanaf 13 ā 15 Oktober 2017 in Kaapstad geen deelneem.
Die Kwaggas is trots op jou, Elka!