Baie geluk aan Bernice Bezuidenhout van Hoërskool Outeniqua in George, wat deur Tennis SA gekies is vir die SA Hoërskole Span.
Bernice gaan in die O/19 ouderdomsgroep deelneem.
Die span vertrek in Junie na die Verenigde Koninkryk waar die toer sal plaasvind.
Die Kwaggas is baie trots op hul tennis ster!