HoĆ«rskool Outeniqua se 1ste Dogters Hokkie Span van 2017 het ān baie suksesvolle hokkie seisoen geniet. Hier pryk hulle saam met die hokkie afrigters tydens Kwaggadag.
Op die foto bo:
Agter: Ā F Olivier (Afrigter); G Hoffeldt; A Heunis; B Gibson (Afrigter); M Terblanche; L Loock; M Potgieter (afrigter); G Kasayna; J Senekal; T de Swardt (Afrigter); V du Toit (Afrigter)
Voor: Ā G Falck (Afrigter); N Olivier (Afrigter); C Altun; A Heunis; B Aucamp; L le Roux; H Halbich; D Loock; A Heunis
Die Kwaggas bedank graag hul lojale borge wat hulle ondersteun het met die nodige uitrustings en toerusting. Hulle is Global Fruit Marketing (1ste Span Dogters Hokkie), Tru-Cape (Dogters Hokkie Skeidsregters), Exocet en Ramble.