)

ërskool Outeniqua bedank borge , gaste en ouers tydens Lang Tafel 2018

Kwagga Lang Tafel 2018 sê namens Hoërskool Outeniqua, George, baie dankie aan die lojale borge (sien logos op plakkaat), gaste wat die geleentheid ondersteun het, asook ouers wat hulp en skenkings aangebied het. Die LEERDERS wat deelgeneem het aan die program onder leiding van Wehan van Jaarsveld, Karin Netley en Lynette Petersen was pragtige ambassadeurs vir Outeniqua. Die skool se terreinspan en werkers het hulself weereens bewys as super staatmakers. Ons opregte dank en gelukwense aan die ouers van die 2018 Reëlingskomitee : Adele Hayes, Karen Victor, Meloney Oliphant, Riana du Plessis, Samantha Brink, Serena Groenewald, Iryna Diedericks, Elana van Rensburg, Elrinda van der Schyff, Maxie Pretorius, Melanie Maree, Norette Katzke, Elaine Keyser en Thea Terblanche. Jul harde werk en lojaliteit teenoor Kwaggaland word hoog op prys gestel!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal