Kerwin Albertus, ān graad 11 leerder by HoĆ«rskool Outeniqua in George, is deur die Trinity Guildhall Musiek Eksamenraad aangewys as een van die top nege presteerders in Suid-Afrika.
Hy het 95% verwerf in die Gr. 6 Jazz Saksofoon eksamen en ontvang ān āTrinity Guildhall Exhibition Awardā vir 2016.
Baie geluk Kerwin, Kwaggaland is baie trots op jou!