BTH doen dit in styl.
Beyers Tehuis Koshuis van Hoërskool Outeniqua het hierdie jaar hul jaarlikse dinee by die pragtige Tramonto gehou. Die jong here het geskitter in hul pakke, terwyl hul metgeselle in aandrokke die koppe behoorlik laat draai het.
Die dinee was ‘n reuse sukses in elke sin van die woord. ‘n Spesiale woord van dank aan Mev. Scriven, die koshuismoeder, wat die glansgeleentheid gereël het.
Become a Sponsor








