)

Kwagga Gimnaste blink uit 

Die volgende gimnaste van Hoërskool Outeniqua het presteer in gimnastiek.

Op die foto bo:

Agter van links:  Zanelle Kuyler  (Algehele 19de plek in Artistic); Miré Reinstorf (Algehele 3de plek in Artistic en algehele 5de plek in Tumbling); Carla Broekman (Algehele 4de in Euro Trampoline en in Double Mini Tramp);

Voor van links:   Marilie Putter (Algehele 14de plek in Artistic); Lize-Ann Minnie (Algehele 9de plek en silver medalje in Apparatus: Bar); Carmen Swiegers (Algehele 1ste plek in Euro trampoline;  algehele 2de plek in Double Mini Tramp en algehele 3de plek in Tumbling); Leané Nel (Algehele 16de plek in Artistic)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal