)

Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool in George

Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool in George, lid van die Sa o/16 muurbalspan.

Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool het in die Desembervakansie as lid van die SA onder 16 muurbalspan aan twee toernooie oorsee deelgeneem.  Sy het in die  onder 17 ouderdomsgroep die 22e posisie behaal in die REDTONE KL Junior Ope Toernooi in Maleisië wat die tweede grootste toernooi ter wêreld is asook die 13e posisie  in die ONCOCORE Singapoer toernooi.  Dit is voorwaar uitstekend en die Kwaggas is baie trots op haar.  Sy staan agter tweede van regs.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal