)

Ligbron se nuwe Graad 8’s begin skooljaar met hope entoesiasme!

Die nuwe Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het al op die eerste dag van skool gesien hoe dinge by Ligbron werk.  Hulle is vriendelik verwelkom en het die Liggie-atmosfeer en gees sommer dadelik aangevoel.

Vinnig is nuwe maats aan mekaar voorgestel en het die VLR die graad 8’s betrek vir hulle rowwe, tog opwindende, program wat op hulle gewag het.    Die Graad 8 leerders het van dag een af met hope entoesiasme en gees die skoolgronde betree en was gereed om elke aktiwiteit met oorgawe aan te pak.

Ligbron is trots op elke nuwe Graad 8 leerder wat by ons aangesluit het en sien uit om vir die volgende vyf jaar ‘n pad saam met elkeen van hulle te stap.

Op die foto bo:

Die opgewonde 2018 Graad 8 groep wat vanjaar by Ligbron aangesluit het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal