Die volgende leerders het op Vrydag 11 Augustus aan die Eden Distrik Eskom Ekspo deelgeneem. Hulle het 5 Brons  ( 60-69%), 1 Silwer ( 70-79 %) en 1 Goue ( 80% +) sertifikaat ontvang.

Lourick Fourie het weggeloop met die pryse vir die mees innoverende en water doeltreffende idee. Hy is ook deur na die Nasionale Eskom Ekspo in Johannesburg.

Voor: Marionne Nel, Alouise Campher, Dané Wiese en Chantélle Saayman

Agter: Pieter-Jean Lombard, Ruan Fourie, Lourick Fourie

Baie geluk Kwaggas. Julle maak ons trots!

Become a Sponsor