)

Hoërskool Outeniqua se PraatSaam-kampioene

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua in George, het as wenners en naaswenners uit die stryd getree tydens die PraatSaam Debatskompetisie wat met trots deur Pinnacle Systems moontlik gemaak is.  164 leerders het op Dinsdag, 6 Februarie by HS Outeniqua tydens PraatSaam – wat al vir jare ‘n instelling by die skool is – teen mekaar gekompeteer.

VOOR VLNR:  Die junior wenners: Christiaan Hattingh, Abram de Villiers, Uys Cronje, mnr. Christo Vorster, Skoolhoof, en die senior wenners: Elizma Beyleveld, Megan Borrett, Melissa Vorster.

AGTER VLNR:  Die junior naaswenners:  Juanette Spangenberg, Marelise Coetzee, Ainee Ferreira, mnr. Johan Roode, van Pinnacle Systems, wat as hoofborg opgetree het, en die senior naasweners:  Lucian Rossouw, Minke Katzke, Anna de Villiers.

Baie geluk aan die Kwaggas!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal