)

Laerskool Outeniqua se Tweekamp-atlete skitter by byeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Laerskool Outeniqua in George se Tweekamp-atlete het die Outienaam hoog gehou by die onlangse Highgate Interprovinsiale byeenkoms wat die 3de Februarie in Oudtshoorn plaasgevind het.  Naas die SA’s is hierdie die grootste Tweekamp-byeenkoms in die land.  Daniel van Zyl het die vinnigste baantyd vir seuns 0/9 opgestel en het ‘n algehele 6de plek in sy ouderdomsgroep behaal.  Quintus Lutsch was kort op sy hakke en het ‘n 7de plek verower.

V.l.n.r. Daniel van Zyl, Quintus Lutsch, Megan Terblanche, Talita MacDonald, Petro-Marie Fourie en Emma LutschFoto

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal