)

Hoërskool Outeniqua Junior Hokkieweek

Hoërskool Outeniqua in George is in groot afwagting op die jaarlikse o/14 Kwagga Junior Hokkieweek wat vir die 8ste jaar deur die skool aangebied word.

Tien dogter- en agt seunspanne van regoor die land neem deel aan dié gesogte toernooi.

Die trotse borge wat vanjaar se toernooi moontlik maak, is Combrinck en Vennote en Akademia.

Op die foto VLNR, is Mnr Pieter Cloete, Sporthoof van Hoërskool Outeniqua, Frederik Olivier, organiseerder van die toernooi, Minda-Mari Minnie, afrigter van die o/14 A span, Johan Lubbe, Studenteadviseur : Akademia, Benita Gibson, hoof van Outeniqua se dogtershokkie, Marietjie Kalp, o/14 B span afrigter, asook Melissa en Jaco van Basten, van Combrinck and Associates.

Die Kwagga Junior Hokkieweek vind vanaf 2 – 6 April 2018 op die Astro hokkieveld van Hoërskool Outeniqua plaas.

Besoekers is baie welkom.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal