)

Hoërskool Nelspruit leerders presteer by SA Swemkampioenskappe

Baie geluk aan die drie Nellie-swemmers wat onlangs aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het.

Giano dos Santos:

1ste plek: 100m rugslag

2de plek: 200m IM

2de plek: 200m rugslag

3de plek: 50m rugslag

Carla Mouton:

5de plek: 100m borsslag

5de plek: 200m borsslag

9de plek: 50m borsslag

Carla kwalifiseer om van 23-28 April 2018 aan die Youth Nationals in Port Elizabeth deel te neem.

Jetro Piso:

5de plek: 400m vryslag

7de plek: 200m vryslag

7de plek: 100m vryslag

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal