So lyk ‘n trotse 1ste Kwagga Netbalspan wat so pas ān baie suksesvolle netbalseisoen afgesluit het.
Hulle is op die foto bo: Ā Agter v.l.n.r.: Ā Martell Stronach (Afrigter), Minneke van der Merwe (Kapteine), Michelle Groves, Kosie de Wet van Henties, die hoofborg van die span, Elri Neethling, Tharien Breytenbach, Adele Agenbag
Voor: Anuchka Julyan, Charne van der Westhuizen, Lynn-Mari White (Onder-kapteine), San-Mari Mulder enĀ Cameron Stronach (Spanbestuurder)
HoĆ«rskool Outeniqua bedank Henties vir hul lojale hoofborgskap en ondersteuning.Ā Ons opregte dank ook aan ons ander ondersteunende borge: Discovery Consulting Services George, RAMBLE,Fine & Country, Exocet en Kempston Truck Hire.
FOTO : Gavin Falck