)

Hoërskool Outeniqua in George se top matrieks by Leeuwenhof

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Leewenhof-2-met-Helen-Zille.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text]

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van ons leerders op die Wes-Kaap se merietelys is.Hier is hulle saam met die Skoolhoof, Mnr Christo Vorster, en Helen Zille, Premier van die Wes-Kaap, waar hulle op 11 Januarie as gaste by die premierswoning, Leeuwenhof, in Kaapstad geluk gewens is.Dié twee uitstaande akademiese matriekleerders, is Emma Nel, Hoërskool Outeniqua se Top presteerder en Tiaan Swart in die tweede plek.  Met ‘n persentasie van 95,0% en 9 onderskeidings agter haar naam, is Emma ook die 2017 Dux-leerder van Hoërskool Outeniqua. Sy gaan B.Sc Wiskundige Wetenskap studeer en ‘n Matie wees. Tiaan  het 93,9% behaal en het 7 sewe onderskeidings gekry. Hy gaan vanjaar B.Rek ook by die Universiteit Stellenbosch studeer.

Die Kwaggas is trots op ons leerders

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal