Baie geluk aan Roodepoort Hoƫrskool se matrieks van 2017 met puik uitslae! Voorspoed vir
die toekoms!
97.8% slaagsyfer.
89% van die leerders kan verder gaan studeer.
Baie geluk aan Leandri Myburgh met 5 onderskeidings en Inge du Plessis met 3, Mia NaudƩ en Nicole Theron elk met 2!