)

Hoërskool Upington Matrieks doen dit weer!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Die jaar 2017 is by Hoërskool Upington afgesluit op ‘n hoë noot met die jaarlikse Nasionale Senior Sertifikaat eksamenuitslae.

Hoërskool Upington word aangewys as een van die Top 3 skole in die ZF Mgcawu distrik. Uit die groep behaal 6 kandidate ‘n algehele A gemiddeld met Jandri v. Staden wat ‘n algehele vierde plek op die Top 20 lys inneem.

Die res van die groep het ook alles uitgehaal: 10 B- gemiddeldes, 37 C- gemiddeldes en 62,13% van dié groep het Baccalaureus toelating.

HU word ook aangewys as die beste Fisiese Wetenskapskool in die Noord- Kaap.

Die kandidate wat ‘n A gemiddeld behaal het, is as volg:

Janri van Staden – 91%

Rozelle van Niekerk – 87,1%

Alicé Maritz – 85,7%

Hurter Kirstein – 84,4%

Mason Adams – 82,4%

Janno Lategan – 82%

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal