Hoërskool Outeniqua, George, se leerders is op merietelys
Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van hulle leerders op die Wes-Kaap se merietelys is. Hulle sal op 11 Januarie die voorreg geniet…
Hoërskool Upington Matrieks doen dit weer!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die jaar 2017 is by Hoërskool Upington afgesluit op ‘n hoë noot met die jaarlikse Nasionale Senior Sertifikaat eksamenuitslae. Hoërskool Upington word aangewys as een van die…
Paul Roos Gimnasium Matriek Uitslae
BAIE GELUK AAN DIE MATRIEKKLAS VAN 2017 ?   16 leerders slaag met 90%+ gemiddeld ?   67 leerders slaag met A-gemiddeldes ?   88,1% leerders slaag met universiteitstoelating ?   593 vakonderskeidings ?   …
Hoërskool Punt se 2017 Matriek Uitslae
HOERSKOOL PUNT SE 2017 MATRIEKGROEP (199 KANDIDATE) BEHAAL ‘N 100% SLAAGSYFER KANDIDATE MET ‘N A-GEMIDDELD: LEIGHTON JACOBS MET 4 ONDERSKEIDINGS: 80% MICHAEL HANEKOM MET 3 ONDERSKEIDINGS: 80,3% MARYKE JANSE VAN…
Hoërskool Strand Gr 12 Uitslae 2017
99.1% slaagsyfer: 215 kandidate slaag en 217 kandidate voltooi die eksamen. 18 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (8.4%) 41 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (19%) 63 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (29%) 215…








