)

Hoërskool Strand Gr 12 Uitslae 2017

99.1% slaagsyfer: 215 kandidate slaag en 217 kandidate voltooi die eksamen.
18 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (8.4%)
41 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (19%)
63 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (29%)

215 kandidate verwerf die baccalaureus graad-. diploma – of hoër sertifikaatstudie (98.6%)

baccalaureus graad studies 153 kandidate (70,5%)
diploma 57 kandidate (26,3%)
hoër sertifikaatstudie 5 kandidate (2,3%)

Die volgende vakke presteer besonder goed: Duits Tweede Addisonele Taal 79.8%, Dramatiese Kunste 79.1%, Kuns Visueel 78.1%, Musiek 73.5%, Engels Huistaal 73.4%, Lewensoriëntering 69.7%en Eerste Addissionele Taal 68.8%

Die volgende leerders behaal ‘n A-gemiddeld

1. Emja Langeveldt 91.8 7 onderskeidings
2. Elger Braasch 88,3 7 onderskeidings
3. Ruan Buys 87,8% 7 onderskeidings
4. Ansela Burger 87% 6 onderskeiding
5. Francious Pheiffer 86.5% 7 onderskeidings
6. Estie Jacobs 85.8% 7 onderskeidings
7. Carla Coetzee 85.2% 6 onderskeidings
8. Cherise Louw 84,8% 6 onderskeidings
8. Mercia Oosthuizen 84,8% 7 onderskeidings
10. Anja Byers 83% 6 onderskeidings
10. Nicky Louise Byrne 83% 6 onderskeidings
12 Leoné van der Westhuizen 82.7% 6 onderskeidings
13. Nicole Elizna Andries 81.8% 5 onderskeidings
13. Wiehann Breedt 81.8% 3 onderskeidings
13. Carla Cronje 81.8% 5 onderskeidings
16. Tino Christian Viljoen 81.5% 4 onderskeidings
17. Mariska Jacobs 81% 4 onderskeidings
18. Bianca Prins 80.3% 4 onderskeidings

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal