)

POORT-Skryfkompetisie – Hoërskool Outeniqua digters blink uit

Poort-Skryfkompetisie. Outeniqua se penne blink by POORT-kompetisie.

“By Hoërskool Outeniqua glo ons dat woorde krag dra – en ons leerders het dit met hul talent bewys.”

Die skool is ongelooflik trots op die elf digters en skrywers wat dapper genoeg was om hul werk vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-Skryfkompetisie in te stuur. In totaal het die Kwaggas 19 skryfstukke vir beoordeling voorgelê.

Die keurpaneel van vier vooraanstaande letterkundiges het die inskrywings beoordeel, en Outeniqua se stemme het sterk deurgedring:

  • Amika Raubenheimer het ’n algehele tweede plek verower met haar treffende gedig Goudsmid se seun.
  • Erik Nothnagel het met sy werk Sterrekyker, Diepseeduiker ’n tiende plek behaal.

Hiermee beklee Outeniqua trots twee posisies in die Top 10 van die Poësie-kategorie.

Hou hierdie jong skrywers se pennevrug dop – hulle is besig om ’n literêre erfenis te bou wat nog lank sal voortleef!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal