SWD o.17 Sewes Rugbyspan. Baie geluk, Kwaggas.
Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op hul sterre wat verkies is tot die SWD o.17 sewes rugbyspan!
Hierdie talentvolle span gaan van 9–11 Oktober aan die nasionale toernooi by HTS Drostdy deelneem.
🌟 Verteenwoordigers van Outeniqua: Jade Lothering, Cayden Williams, Jean Capes, Ray Jordan Schoeman.
Sterkte, manne – julle dra nie net die trui nie, maar ook ons trots! Ons staan vierkantig agter julle.
Maak die Kwaggas trots!
Lees meer skolnuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








