)

WonnieJukskei – Hoërskool Wonderboom presteer uitstekend

WonnieJukskei. WONNIEJUKSKEI: ’n Naweek van Triomf en Trots!

Die Wonnies het hierdie naweek hul staal gewys op die jukskei-baan en met uitsonderlike resultate huis toe gekom!

🏆 Uitslae:

  • O/19 B Meisies: 🥇 1ste plek
  • O/19 B Seuns: 🥇 1ste plek
  • O/19 A Meisies: 🥉 3de plek

✨ En die grootste prestasie van almal: Wonderboom is die algehele wenners van die jukskei-kompetisie tussen 11 skole! Wat ’n ongelooflike eer!

Elke speler het met toewyding, vaardigheid en spanwerk gespeel. Julle het nie net punte behaal nie—julle het harte gewen. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle wat die Wonnies met waardigheid en trots verteenwoordig het.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wonnies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal