Interhoër 2026 – Hoërskool Wonderboom blink uit met 2de plek
Interhoër 2026. Die dag was ’n viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…
Noordvaal Finaal Rugby – Hoërskool Wonderboom teen Midstream
Noordvaal Finaal Rugby. 🐯 Wonnierugby: Noordvaal Finaal – Tiere, ons staan saam. Die oomblik waarvoor Hoërskool Wonderboom gewag het, het uiteindelik aangebreek! Môre, Saterdag, 23 Augustus, draf die Wonnie Tiere…
WonnieJukskei – Hoërskool Wonderboom presteer uitstekend
WonnieJukskei. WONNIEJUKSKEI: ’n Naweek van Triomf en Trots! Die Wonnies het hierdie naweek hul staal gewys op die jukskei-baan en met uitsonderlike resultate huis toe gekom! 🏆 Uitslae: ✨ En…
SA Championships Performing Arts – Hoërskool Wonderboom
SA Championships Performing Arts. Die Hoërskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA…
Graad 12 Merkers 2024 – Hoërskool Wonderboom
Graad 12 Merkers 2024. Nege onderwysers van Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria is aangestel as Graad 12 Merkers 2024 van die matriek-eindeksamen. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/ Foto’s verskaf
International Fine Arts Association – Hoërskool Wonderboom
International Fine Arts Association. Bernice Bakker, is een van Die Hoërskool Wonderboom se talentvolle kunstenaars. Sy het onlangs deelgeneem aan die International Fine Arts Association se SA-Kampioenskappe en Grand Prix…
Afrikaanse Kunsvereniging Prysuitdeling – Hoërskool Wonderboom
Afrikaanse Kunsvereniging Prysuitdeling. Die Afrikaanse Kunsvereniging prysuitdeling van Pretoria se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het op 3 November plaasgevind. Hoërskool Wonderboom se leerders het uitmuntende prestasies behaal. Die volgende Wonnies het toekennings…
Tienersteungroepslede 2025 – Hoërskool Wonderboom
Tienersteungroepslede 2025. Dit is met groot trots dat Hoërskool Wonderboom die nuwe Graad 11-Tienersteungroepslede (TSG’) vir 2025 aankondig. By Die Hoërskool Wonderboom glo hulle aan die waarde van gemeenskap en…
















