)

Tienersteungroepslede 2025 – Hoërskool Wonderboom

Tienersteungroepslede 2025. Dit is met groot trots dat Hoërskool Wonderboom die nuwe Graad 11-Tienersteungroepslede (TSG’) vir 2025 aankondig.

By Die Hoërskool Wonderboom glo hulle aan die waarde van gemeenskap en ondersteuning. Hierdie leerders het hulself toegewy aan die taak om as pilare van bystand en leiers van lig, te dien.

Die TSG speel ‘n deurslaggewende rol in die bevordering van tienerwelstand en die skep van ‘n positiewe skoolomgewing. Deur na mekaar uit te reik, bou hulle nie net sterker individue nie, maar ook ‘n gemeenskap van omgee en empatie, wat deel van die Wonnie-tradisie is. Hierdie leiers van 2025, werk saam met ons Graad 12-TSG, om as inspirerende voorbeelde van verantwoordelikheid, omgee, en samewerking te dien.

Die Wonnies weet dat hulle ‘n betekenisvolle verskil gaan maak en die Wonnie-familie nóg sterker sal bou. “Ons sien uit na die positiewe impak wat hierdie jong leiers sal maak.”

  • Shaneka Bakker
  • Kyle Booysen
  • CJ Bossert
  • Brendon Botes
  • ⁠Zelda Coetsee
  • ⁠Jade Comyn
  • ⁠Justin De Jager
  • ⁠Lo-Andro Erasmus
  • ⁠Claudette Erasmus
  • ⁠Sonica Erasmus
  • ⁠Bella Fourie
  • ⁠Jarred Fourie
  • ⁠Luché Greyling
  • ⁠Kayleigh Grobler
  • ⁠Kaylie Groenewald
  • ⁠Charlene Hartung
  • ⁠Nkatoka Hlongwane
  • ⁠Elandrie Hornby
  • ⁠Marlie Janse van Vuuren
  • ⁠Haylie Jansen
  • ⁠Chantelle Jansen van Rensburg
  • ⁠Daniëlle Jansen van Vuuren
  • ⁠Doné Joubert
  • ⁠Carla Kruger
  • ⁠Johndré Lottering
  • ⁠Omphile Maphurama
  • ⁠Danica Maree
  • ⁠Leoné Mostert
  • ⁠Katryn Myburgh
  • ⁠Divan Pelser
  • ⁠Marlé Snyman
  • ⁠Quanita Steenkamp
  • ⁠Marlo Van den Berg
  • ⁠Derick Van der Walt
  • ⁠Niché Van Wyk
  • ⁠Jennifer Venter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wonnies.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal