Jukskei toer na Namibië. Twee leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, Rigard van Zyl en Charné Smalberger is oppad na Namibië vir die 2023 Jukskei Toer na Namibië. Rigard van Zyl is o.16 seuns en Charné Smalberger O.19 meisies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf