Flaminke Jukskei. Die Flaminke Jukskei seisoen het afgeskop met vyf skole. Die dubbels is afgehandel.
Die vyf skole het met die volgende aantal spanne afgeskop:
- Laerskool Trio: 7 spanne
- Laerskool Seeisoville: 3 spanne
- Hoërskool Trio: 2 spanne
- Hoërskool Kananelo: 2 spanne
- Kroonstad Jukskei Akademie: 1 span
Die puntestand is as volg:
Laerskole: A-afdeling:
- Issabelle en Liyah-Mae – 59
- Ruan en Wiaan – 57
- Sibi en Enest – 57
- Dawie en Jandre – 54
- Nadia en Elmi – 53
- Bokang en Thuto – 51
- Kagisho en Siybonga – 46.5
- Hlompho en Boitumelo – 45
Laerskole: B-afdeling het spanwedstryde in twee afdelings gespeel:
B1 – afdeling:
- Trio B1 – 18
- Seeisoville B1 – 15
- Trio B3 – 12
B2 – afdeling:
- Trio B4 – 23
- Seeisoville B2 – 23
- Trio B2 – 22.5
- Trio B5 – 21.5
Hoërskole: A-afdeling
- Robbie en Rigard – 49
- Franco en Wian – 44
- Mohau en Sipho – 33
- Kutloane en Moropo – 32
- Qenesa en Puleng – 29.5
- Bonolo, Lerato en Elisa – 27.5
Hoërskole: B-afdeling:
- Markus en Mikaylah – 39
- Willandri en Cala – 34
- Alexandre en Kayla – 28.5
- Ruan en Stefan – 24
- Lune en Louw – 23.5
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf