Amanda Mynhardt, oud Protea Netbalkaptein, het onlangs die spankapteine van Leeuwenhof Hoër- en Laerskool toegespreek. Amanda het ‘n baie inspirerende boodskap gehad vir die seisoen wat voorlê.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










