Matriekuitslae 2023. Die matrieks van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het uitstekende resultate behaal met die 2023 eindeksamen.
Prestasies behaal:
- 100% Slaagsyfer
- 142 Vakonderskeidings
- Wiskunde gemiddeld: 70,4%
- 13 Vakke met ‘n gemiddeld bo 70%
- 100% Kwalifiseer vir verdere studies
- 2,3 Vakonderskeidings per kandidaat
- Kuns en IGO se gemiddeld is bo 80%
- 15 Kandidate het ‘n gemiddeld bo 80%
- 63% van die matriekgroep neem wiskunde as vak
- 94% van die leerderskwalifiseer vir graadstudies
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
Foto’s verskaf
Source:
Matriekuitslae 2023