V.l.n.r: Lia Grobler, Amoné Buytendorp en Lee-Kayla van Wyk
Lee-Kayla van Wyk, Amoné Buytendorp en Lia Grobler van Leeuwenhof Akademie, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by ‘n 2-dag aksie-netbal oefenkamp by Sun City. Die kamp het op 15 en 16 Februarie plaasgevind. Hulle het saam met spanne van die VK geoefen.