Matrieks se laaste dag. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se matrieks van 2023 het vandag hul laaste vraestel geskryf.
Julle was ‘n goeie groep graad12’s. Twaalf jaar van harde werk met baie ure agter die boeke en op die sportveld is nou verby. Ons wens julle sterkte toe vir die toekoms.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf