Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool is baie trots op hul O/15A netbalspan wat 1ste in hulle liga geëindig het.
Hulle speel vandag, Woensdag 26 Junie, in die ISASA finale saam met die O/16A en 1ste netbalspan.
Baie sterkte aan hierdie spanne!