Leeuwenhof Hoër- en Laerskool het weereens ‘n suksesvolle skaakmarathon gehou. Ongeveer 75 leerlinge het deelgeneem en almal het ongelooflike sportmangees getoon.
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het!!

)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…