)

CON SPIRITO KULTUURVERENIGING GAAN GROOT!!

Con  Spirito!!!! is ‘n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sewentiende agtereenvolgende jaar in Gauteng funksioneer maar het hierdie jaar vir die eerste keer nasionaal gegaan. Die Vereniging wil graag kultuur bevorder, geleenthede skep en talent ontdek en ontwikkel.

Die week van 2 tot 6 September het leerders wat tydens die eerste rondtes in Mpumalanga, KZN, Noordwes, Wes-Gauteng en Oos-Gauteng presteer het, bymekaar gekom om weer teen mekaar deel te neem. Die Forte ronde (wat beteken HARD, en gaan GROTER met jou talente) is 2 tot 6 September by Leeuwenhof Akademie in Bedfordview aangebied waar leerders en afrigters van heinde en verre gekom het om deel te neem. Die toppresteerders soos volg:

LAERSKOOL GRAAD R TOT 3

Beste Laerskool koor – Laerskool Burgersdorp, Noordwes

Beste Laerskool Juniorkoor – Ls Dalmondeor, Oos-Gauteng

Beste Kleuterskool Spreekkoor – Laerskool Impala, Oos-Gauteng

Beste Instrumentaal – L/s Juniors – Ewald van Wyk Gr 2 Baanbreker, Oos-Gauteng

Beste Drama in Voorskool – Kiara Roberts Gr R CJCillie/ Honkie Ponkie, Oos Gauteng

Beste Drama In Graad 1 – Alicia Jv Rensburg Gr 1 Northmead, Oos-Gauteng

Beste Drama in Graad 2 & 3 – Lienke Oosthuizen Gr 2 CJ Cillie dramaskool/ Leeuwenhof, Wes-Gauteng

Beste Onvoorbereide Lees Ls Juniors – Imke Smit Gr 2 Baanbreker, Oos-Gauteng

Mees Veelsydige Laerskool Juniors Gr 1 – 3

EWALD VAN WYK GR 2 Laerskool Baanbreker, Oos-Gauteng

LAERSKOOL GRAAD 4 TOT 7

Beste Laerskool Spreekkoor – Ls Impala, Oos-Gauteng

Beste spanredenaars – Ls Westwood, Oos-Gauteng

Beste Redenaar Laerskool – Nivh, Ls Baanbreker, Oos-Gauteng

Beste Instrumentaal – L/s seniors – Nina Putter, Leeuwenof, Wes-Gauteng

Beste Kuns Laerskool – Madri van Niekerk, Ls Standerton, Mpumalanga

Beste Sang met BT – laerskole – Kilei Kukard, Ronel Erasmus Sangskool, Oos-Gauteng

Beste Sang met Klavierbegeleiding – laerskole – Wian Pieters, Selection Park, Oos-Gauteng

Beste Laerskool Danser – Wendy-Lee du Plessis, Concordia, Oos-Gauteng

Beste skryfvermoë Laerskool – Güte Geldenhuys, Ls Louw Geldenhuys, Wes-Gauteng

Beste Drama in Graad 4 & 5 – Jana Pretorius, Carpe Diem Drama Skool, Oos-Gauteng

Beste Drama in Graad 6 & 7 – Blyde Schoeman, Linda Theron Drama, Wes-Gauteng

Beste Drama In Laerskole – Gizelle Jordaan, Baanbreker, Oos-Gauteng

Beste Onvoorbereide Lees Ls Seniors – Nivhe Smit, Baanbreker, Oos-Gauteng

HOËRSKOOL GRAAD 8 TOT 12

Beste Instrumentaal – Hoërskole – Caitlin Stapelberg Leeuwenhof

Beste Sang Hoërskole klavierbegeleiding – Laetitia van Eck

Hs Secunda, Mpumalanga

Beste Sang Hoërskole (met  klankbaan) – Janko Pretorius, Leeuwenhof Akademie, Wes-Gauteng

Beste Hoërskool Danser – Jané van Niekerk –  Hs Oosterlig, Oos-Gauteng

Beste Kuns Hoërskool – Abygale Smith  – Oos-Gauteng

Beste skryfvermoë Hoërskool – Mieke vd Merwe,  Hs Oosterlig, Oos-Gauteng

Beste Drama in Hoërskole Dogters – Mieke Dippenaar Hs Oosterlig, Oos-Gauteng

Beste Drama in Hoërskole Seuns – Ruan Botha Helpmekaar Kollege, Wes-Gauteng

Beste Onvoorbereide Lees Hoërskole – Megan Moss Hs Hugenote, Oos-Gauteng

Beste Redenaars Hoërskool – Johnke Prinsloo Hs Ermelo, Mpumalanga

TOPTOEKENNINGS:

Mees Veelsydige Laerskole in Oos-Gauteng GIZELLE JORDAAN Laerskool Baanbreker, Oos-Gauteng

Mees Veelsydige Hoërskole in OOS-GAUTENG Megan Moss Hoërskool Hugenote

Mees Veelsydige MPUMALANGA Mielan Prinsloo, Laerskool Secunda

Mees Veelsydige NOORDWES – Matthew Gilliland Hoërskool Lichtenburg

Om te kwalifiseer vir ‘n Mees Veelsydige leerder, moet die leerder aan minstens drie verskillende afdelings deelgeneem, en daarin presteer het.

Op die een prestige-aand vir Gr R tot 3 het die nuwe sepiester van Binnelanders, Dihan Schoeman (Jacqaues) die aand as MC opgetree.

Con Spirito Kunswedstryd word vanaf Boksburg bedryf, deur die Direkteur, LIZELLE VAN STADEN

Matthew Gilliland Noorwes, en Alice J van Rensburg, Gr 1 Oos Gauteng

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal